Opvoedkundige Muurkaarte / Plakkate - Afrikaans

Afrikaanse opvoedkundige Muurkaarte / Plakkate vir skole of huishoudelike gebruik.
Afrikaans Educational posters – laminated on both sides – 680mm x 480mm. Afrikaanse muurkaarte of plakkate (gelamineer):
‘n Groot verskeidenheid Afrikaanse opvoedkundige muurkaarte , ideaal vir die skool klaskamer of slaapkamer, wat ‘n wye reeks opvoedkundige onderwerpe dek, veral vir kinders van 3 tot 10 jaar oud. Elke muurkaart / plakkaat behandel ‘n spesifieke onderwerp.

Showing all 70 results

Showing all 70 results