Opvoedkundige muurkaart: “Aksies”

R34.40

Description

“Aksies” Afrikaanse opvoedkundige plakkaat / muurkaart – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Sketse en beskrywings om verskillende aksies te verduidelik, bv. spring, dans, hurk, wys, hardloop ens.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.