“Alfabet” – Afrikaanse opvoedkundige strook muurkaart

R37.90

SKU: frz4 Category:

Description

“Afrikaanse Alfabet” – opvoedkundige strook muurkaart vir die klaskamer.

Die strook muurkaarte is aan beide kante gelamineer.

Die stroke is elk 68cm x 9.5 cm.

So byvoorbeeld sal die letters “a to f” op een strook wees, en letters “g to l” op die volgende strook wees, en letters “m to r” op die volgende strook wees, etc. etc…