“Klinker klanke” Afrikaanse opvoedkundige muurkaart / plakkaat

R25.00

Description

Opvoedkundige muurkaart / plakkaat: “Klinker klanke” – ideaal vir die skool klaskamer of kind se slaapkamer.

bv aa, oo, eu, aai, ooi, eeu met voorbeelde van woorde wat die klanke bevat.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.