“Klinkers en mede-klinkers” opvoedkundige plakkaat / muurkaart

R25.00

Description

Opvoedkundige Afrikaanse muurkaart / plakkaat: “Klinkers en mede-klinkers” – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Die alfabet word opgedeel in klinkers en mede-klinkers.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.