“Meting” Afrikaanse opvoedkundige plakkaat / muurkaart

R25.00

Description

“Meting” opvoedkundige muurkaart / plakkaat – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Illustrasies om meting te verduidelik, bv. horlosie meet tyd; skaal meet gewig; spoed = afstand/tyd.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.