“Metrieke inligting” opvoedkundige Afrikaanse muurkaart / plakkaat

R25.00

Description

Opvoedkundige Afrikaanse muurkaart / plakkaat: “Metrieke inligting” opvoedkundige muurkaart – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Verduidelik die metrieke stelsel van lengte, oppervlakte, gewig en vloeistof.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.