“Planete in die ruimte” Afrikaanse plakkaat / muurkaart

R31.60

Description

“Planete in die ruimte” opvoedkundige muurkaart / plakkaat  vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Sketse en name van die planete, asook gerangskik van klein na groot, en gerangskik volgens afstand vanaf die son.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.