“Reenboogdiere” klassifikasie speletjie

R47.90

Description

“Reenboog diere” klassifikasie speletjie.

67 verskillende dier-kaarte waarmee kinders op ‘n pret manier kan leer van diere.

‘n Paar maniere hoe die kaarte gebruik kan word is:

  1. Vind al die troeteldiere, wilde diere, plaasdiere of goggas
  2. Groepeer die kaarte volgens kleur
  3. Groepeer die kaarte volgens grootte
  4. Groepeer volgens die diere se kenmerke (lang ore, kort ore, met of sonder sterte, ensovoorts)
  5. Groepeer volgens diere se bewegings (vlieg, spring, kruip ensovoorts)
  6. Groepeer volgens diere se tekstuur (glad, harerig, hard, slymerig ensovoorts)
  7. Groepeer volgens wat die diere eet (karnivore – vleis; herbivore – plante; ensovoorts)
  8. Wat word elke dier genoem?
  9. Waar woon die dier?
  10. Wat eet die dier?
  11. Gee die dier lewend gebore of le dit eiers?
  12. Het die dier ‘n lewensiklus?
  13. Daar is nog vele meer maniere om die speletjie te gebruik….

Die verskillende diere en goggas op die kaarte is:

Mier, bobbejaan, by, kewer, budjie, buffel, skoenlapper kanarie, kat, rusper, honderdpoot, verkleurmannetjie, hoender, kokketiel, koei, kriek, krokodil, hond, donkie, naaldekoker, eend, erdwurm, eland, olifant, vlieg, padda, gemsbok, bok, goudvis, springkaan, tarentaal, marmot, hamster, haas, krimpvark, perd, hiena, jakkals, kudu, Lieweheersbesie, luiperd, leeu, akkedis, aap, muskiet, mot, muis, volstruis, papegaai, pou, vark, ponie, ystervark, konyn, renoster, skerpioen, skaap, sywurm, slak, slang, spinnekop, springbok, swaan, skilpad, tropiese vis, kalkoen, vlakvark.