“See lewe” opvoedkundige muurkaart / plakkaat vir die klaskamer

R34.40

Description

“See lewe” Afrikaanse opvoedkundige plakkaat / muurkaart – ideaal vir die skole, klaskamers of kinders se slaapkamers.

Sketse en name van verskeie see diere.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.