“Sterre Beloningskaart” plakkaat vir die klaskamer

R31.60

Description

Beloningskaarte is nuttig om jou kinders se gedrag te verbeter en om hulle meer positiewe gedragspatrone op ‘n effektiewe manier te leer.

Opvoedkundige muurkaart / plakkaat: ideaal vir die skool klaskamer of kind se slaapkamer.

680mm x 480mm.