“Troeteldiere” opvoedkundige plakkaat / muurkaart

R25.00

Description

Afrikaanse opvoedkundige muurkaart / plakkaat: “Troeteldiere” – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Sketse en name van verskeie troeteldiere.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.