“Veiligheid” Afrikaanse muurkaart / plakkaat vir die klaskamer

R25.00

Description

Opvoedkundige Afrikaanse muurkaart / plakkaat: “Veiligheid” – ideaal vir skole, klaskamers of kinders se slaapkamers.

Belangrike veiligheids wenke wat kinders moet onthou (bv. moenie aan ‘n pot op die stoof vat of dit skuif nie; moenie geskenke of lekkers by ‘n vreemdeling neem nie; ens.)

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.