Description
Afrikaanse ppvoedkundige muurkaart / plakkaat: “Voedsel wiel” – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.
Verduidelik die voedsel groepe (bv. koolhidrate, proteine, vitamine) en waarvoor hulle nodig is.
Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.