“Weer toestande en klere” Afrikaanse muurkaart / plakkaat

R25.00

Description

Afrikaanse opvoedkundige plakkaat / muurkaart: “Weer toestande en klere” – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Verduidelik verskillende weertoestande (bv warm, sonnige dag, reenerige dag, koue dag ens.) en watse soorte klere ons sal drae vir verskillende weer toestande.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.