Vrugte en Groente Flitskaarte

R75.80

SKU: 1055 Category:

Description

Vrugte en Groente Flitskaarte

  • Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
  • Help met die onderskeid tussen vrugte en groente. Help met kategorisering, vergelykings, probleemoplossingvaardighede, sortering en klassifisering.
  • Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
  • Grootte per kaart: 12 x 8cm