“Plante en sade” gelamineerde muurkaart 680mm x 480mm

R31.60

Description

“Plante en sade” opvoedkundige muurkaart – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.

Illustreer die dele van ‘n plant, hoe om ‘n plant te groei, hoe sade versprei word en hoe plante gebruik word.

Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.