Description
Afrikaanse opvoedkundige muurkaart / plakkaat: “Meting van tyd” – ideaal vir die klaskamer of kind se slaapkamer.
Verduidelik die konsep van tyd, bv 60 sekondes in ‘n minuut, 60 minute in ‘n uur … 7 dae in ‘n week ens. ens.
Afrikaans educational poster – Laminated on both sides – 680mm x 480mm.