2D en 3D Vorms en Kleure Flitskaarte

R75.80

SKU: 1051 Category:

Description

2D en 3D Vorms en Kleure Flitskaarte

  • Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.
  • Help met die onderskeid tussen 2D & 3D vorms en kleure. Help met kategorisering, vergelykings, probleemoplossingvaardighede, sortering en klassifisering.
  • Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
  • Grootte per kaart: 12 x 8cm