Wilde Diere en Plaasdiere Flitskaarte

R75.80

SKU: 1054 Category:

Description

Wilde Diere en Plaasdiere Flitskaarte

Kaarte kan vir ‘n kort tydjie geflits word, en moedig kinders aan om die kaart te herken – ‘n prettige manier om verskeie vaardighede te verbeter.

  • Help met die onderskeid tussen wilde diere en plaasdiere. Help met kategorisering, vergelykings, probleemoplossingvaardighede, sortering en klassifisering.
  • Sluit 40 kaarte in. -Aktiwiteite agterop die kaarte geprint.
  • Grootte per kaart: 12 x 8cm